Ons Storie - VRG3

Go to content

Main menu:

Ons Storie

Ons Mekaar Groepe > Nuwe Lidmate
Nuwe lidmate-vorms word ontvang, maar sal eers hanteer word nadat ‘n inligtingsessie deur die voornemende lidmate bygewoon is. Twee inligtingsessies
vind elke 2de maand plaas. U hoef net een sessie by te woon.

Die volgende sessies vind plaas op 22 November 2018 om 18:30 en op 25 November 2018 om 11:00 in die konsistorie.

Baie welkom vanaf NG Heilbron : Jacobus Schalk Stopforth, Mooiplaas Fochville, Wyk 03, Blok 9. Vanaf NG Clarens: Frederik
Bernardus Stopforth en Catharina Maria Stopforth (voorheen Van Heerden),  Plaas Rietfontein, Wyk 03, Blok 9. Vanaf Kardia Family Church : Zelda Botha (voorheen Fourie), River Road 133, Wyk 50, Blok 4.
 
Back to content | Back to main menu